Nare Kaskenades Chords & Tabs
Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades
http://www.myspace.com/dieheuwelsfantasties
http://www.dieheuwels.co.za/
Trekklavier: C Em Am F
C Em Am
Veronderstel ek word spyt
F
en dis als verniet
C
'n beroerte wag op my
Em
as ek kon kies
Am
sou ek niks besluit
F
ek sou dit kies
G C
sonder om my oë toe te knyp
Trekklavier: C Em Am F
C Em
waar is jy dan
C Am Em
dis waa-aaa-aaar jy gaan
C G G
bitter min bitter mooi sonder trane
F C
jou hoofstuk voltooi
F G F
en in die nare kaskenade gly jy net verby
C
die aardbol respireer
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/nare_kaskenades_crd.html ]
die oseaan
Em Am
tot in vervelens al na mekaar gestaar
F
blou in die gesig
C
lig in die broek
Em Am
hart hard op soek
C Em
waar is jy dan
C Am Em
dis waa-aaa-aaar jy gaan
C G G
bitter min bitter mooi sonder trane
F C
jou hoofstuk voltooi
F G Am
en in die nare kaskenade gly jy net verby
Am G C C D
verveelde ure onder die Afrika-son
Am G C
oranje pakke ageëts in heuwel
D
die snelweg wat blom
C G
bitter min bitter mooi sonder trane
Em
jou hoofstuk voltooi
C D Em
en in die nare kaskenade gly jy net verby
Am F
gly jy net verby
C Em
gly jy net verby
Am C
gly jy net verby