Rofstoeigreep Chords & Tabs
Capo 1
G
kan ons hierdie ding doen
kyk hoe dit voel
C
gee jou oogknip hier
D
of gee jy nie werklik om nie
G
kan jy hierdie dier se hartsnare kielie
en kyk hoe dit voel
C
verskriklik versigtig
ongeskik maar
D
hoe ookal
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/rofstoeigreep_crd.html ]
ek was opgesweep in 'n koue sweet
C
emosionele parapleeg
D
romanties analfabeet
C
in 'n rofstoeigreep
D
dis skokkend hoe ons almal drom
C
om 'n ongelukstoneel
D
romanties analfabeet
C
in 'n koue sweet
G
kan ons hierdie brein spoel
vir 'n rukkie
C
kyk hoe dit dan voel
onder die kraan hou en wag
D
vir al my sondes om af te was
C
gee jou oogknip hier
D
of sien jy nie werklik kans nie
C D
ek is die ongeluk
C D
waarvan ek vroeer gepraat het
C D
ek is die ongeluk
C D
waarvan ek jou al gewaarsku het
maar wat ookal